Elf dae in Parys

NZ$18.00
Only 2 available

'n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar sestiende verjaardag wou he!

ISBN: 9780624077442

Writer / Skrywer: Elizabeth Wasserman

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Emma word sommer gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat vir Emma gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir haar ontsluit. Maar in die Orsay-museum gebeur daar iets vreemds wat Emma laat besef sy is bestem om op hierdie dag op hierdie plek te wees, en dat niks wat tot nou gebeur het, toeval is nie.

Geraamte in die klas
NZ$10.00
Klein boek van: Skrikwekkende spoke
NZ$9.00
Klein boek van reuse rekords
NZ$9.00
Die Groot boek van Spoke en Grille
NZ$29.00
Die swakste restaurant in die heelal
NZ$10.00