Grilgrypers 5: Die groen watergraf

NZ$10.00

Die tingerige Wian is baie opgewonde wanneer hy uiteindelik in pleegsorg geplaas word en van die weeshuis kan ontsnap. Net jammer dat die oorgewig boelie, Pierre, saam met hom by dieselfde gesin gaan woon.

ISBN: 9780798178891

Writer / Skrywer: Hugo De Wet

Illustrator / Illustrasies: Shan Fisher

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Die tingerige Wian is baie opgewonde wanneer hy uiteindelik in pleegsorg geplaas word en van die weeshuis kan ontsnap. Net jammer dat die oorgewig boelie, Pierre, saam met hom by dieselfde gesin gaan woon. Maar Wian se nuwe ouers is glad nie gaaf en ordentlik soos hy hom voorgestel het nie. Inteendeel, hulle maak hom doodbenoud. Veral toe hulle hom voorstel aan sy nuwe 'suster', Cornelia - 'n massiewe, mak krokodil wat in die agterplaas woon.

Die Middernagbende
NZ$29.00
Dagboek van n Wimp 13: Koue Voete
NZ$18.00
Harry Griesel 5: Die Spookmonster
NZ$10.00
Karre en kroeks
NZ$29.00
Oloff die Seerower: Valk in die kraaines*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
sale