Groot tree: Ek wil nie slaap nie

NZ$16.00

Gaan saam met Ned deur sy slaaptydsroetine, al is hy glad nie slaperig nie. Hy en Mamma bêre saam sy speelgoed, bad, lees 'n storie en sing 'n liedjie!

ISBN: 9780799391763

Publiseerder / Publiseerder: Lapa Uitgewers

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Gaan saam met Ned deur sy slaaptydsroetine, al is hy glad nie slaperig nie. Hy en Mamma bêre saam sy speelgoed, bad, lees 'n storie en sing 'n liedjie!

Neem groot treë met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters! Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op 'n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.

Groot Tree: Ons gaan dokter toe
NZ$16.00
Groot Tree: Ons kry 'n baba
NZ$16.00
Wo(o)rdslim 2
NZ$19.00
Groot tree: Ek gaan Kleuterskool toe
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$16.00
sale
Klein Kook & Geniet
NZ$35.00