Groot Tree: Ons gaan dokter toe

NZ$16.00
Only 1 available

Billy en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen 'n inspuiting kry!

ISBN: 9780799391794

Publisher / Publiseerder: Lapa Uitgewers

Illustrator / Illustrasies

Boardbook / Kartonband

Add To Cart

Billy en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen 'n inspuiting kry!

Neem groot treë met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters!
Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op 'n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes!
Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is

Klein Kook & Geniet
NZ$35.00
Groot tree: Ek wil nie slaap nie
NZ$16.00
My wonders-van-die-wereld Atlas
NZ$12.00
Sold out / Teken aan op waglys
Klein Beertjie leer van Paasfees - Bob Hartman
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Woordsoek Boek 3
NZ$16.00