Groot tree: Kan jy asseblief se?

NZ$16.00

Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op 'n lekker manier onder die knie te kry.

ISBN: 9780799391800

Publisher / Publiseerder: Lapa Uitgewers

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Neem groot treë met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters!
Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op 'n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes!
Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.

Woordsoek Boek 2
NZ$16.00
Klein Kook & Geniet
NZ$35.00
Groot tree: Klaar met doeke
NZ$16.00
Wo(o)rdslim
NZ$19.00
Woordsoek Boek 3
NZ$16.00