Wo(o)rdslim

NZ$19.00
Only 1 available

Prettige woordspeletjies vir kinders! Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak.

ISBN: 9780799393156

Writer / Skrywer: Jaco Jacobs

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Prettige woordspeletjies vir kinders! Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak! Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in: • Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport. • Woordsoekblokke • Spelspeletjies • Letterblokke • Kriptogramme en ander briljante breinboelies Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult – hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.

Ek kan nou lees: Sprokies (Groot Druk)
NZ$16.00
Die dag toe Ernst 'n ertjie geeet het
NZ$26.00
Nog oulike Stories vir Kleintjies Deel 2
NZ$15.00
Magriet Hou Konsert
NZ$15.00
Die seerowers 1: Die seerowers en die spookskip
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$22.00
sale