Jan Braai: Junior (Afr)

NZ$29.00
Only 2 available

Jan Braai Junior is ’n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika. Gevul met Jan Braai se heel beste braairesepte en vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap instruksies, kan kinders en die hele gesin Jan Braai Junior geniet.Hierdie gebruikersvriendelike boek dek al die grondliggende braaikennis wat elke Suid-Afrikaner behoort te hê, met basiese toerusting en bekostigbare bestanddele. En met Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior jou die eerste treë laat gee om die res van jou lewe soos ’n kampioen te braai!

Aanlyn weergawe van inhoud: https://www.google.co.nz/books/edition/_/lTLYEAAAQBAJ?hl=en&gbpv=1

Quantity:
Add To Cart
Klein Kook & Geniet
NZ$35.00
Laat die Potte Prut
NZ$29.00
Knuppeldik Aan Koningskos
NZ$35.00
Jan Braai: Vuurwarm
NZ$39.00
Jan Braai: Shisanyama - Braai Resepte van Suid-Afrika
NZ$39.00