Knuppeldik Aan Koningskos

NZ$35.00

Hierdie immergroen kookboek verskyn al sedert 1985 en is in 2019 vir ses en twintigste keer geherdruk.

Nie om dowe neute nie. Maklike en vinnige beproefde resepte. Regtig flatervry!

English version also available: Fit for a king

Quantity:
Add To Cart

Hierdie resepteboek is deur die dames van die Pretoria Polisie Offisiersklub se kampioenbaksters opgestel. Op sigself spreek elke resep van beplanning en wye insig, want hier het ons met ‘n praktiese resepteboek te doen – nie alleen vir baasbaksters nie maar ook vir beginners wat hul hand aan die kookkuns wil waag. Opvallend is die deurlopende humor – dit is net so heerlik soos die geregte. Daar verskyn ook kosbare wenke en gedagtes op elke bladsy.

Jan Braai: Braaibroodjies en Burgers
NZ$39.00
Trouvrou
NZ$35.00
Laat die Potte Prut
NZ$29.00
Jan Braai: Vegetaries
NZ$39.00
Boerekos met n twist - Annelien Pienaar
NZ$42.00
Sold out / Teken aan op waglys