Joernaal vir 'n bedonnerde diva

NZ$14.00
Only 1 available

Joernaal vir ’n bedonnerde diva is vir alle divas wat weet dis nie maklik om te leef nie.

ISBN: 9780799380965

Writer / Skrywer: Sophia Kapp

Paperback / Sagteband:

Add To Cart

Joernaal vir ’n bedonnerde diva is vir alle divas wat weet dis nie maklik om te leef nie, wat verstaan dat die lewe soms ’n triomf en soms onhoudbaar is, wat weet dat geluk en leed soms ewe veel kos, en veral weet dat praat bloot asem is wat in die atmosfeer verdwyn. Die ding wat ’n diva help om koers te hou, is skryf. Dit dwing haar om gedagtes te orden, te verwoord en uit haar lyf te kry.

 

Dagbeplanner deur Joyce Meyer AFR 2024 (grys kunsleer)
NZ$40.00
n Lewe voor God
NZ$29.00