n Lewe voor God

NZ$29.00
Only 1 available

'n Lewe voor God bestaan uit 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert.

ISBN: 9780796321336

Writer / Skrywer: Stephan Joubert

Publisher / Publiseerder: Lux Verbi

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Stephan help ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van alledaagse temas soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.

Dagbeplanner deur Joyce Meyer AFR 2024 (grys kunsleer)
NZ$40.00
Joernaal vir 'n bedonnerde diva
NZ$14.00