Karel Kraai se kitaar

NZ$29.00

Mamma Kraai weet haar kuiken het 'n spesiale musiektalent. Hy kan fyn luister en allerhande geluide naboots. Hy sing dag en nag “Ha-ha-a-a-aa!" soos Hadeda, soos Jangroentjie "Tji-tji-tjoe!" en soos Duif "Koekeroekoe!". Dit laat al die voels se koppe draai. Hulle ken nie meer hulle eie geluide nie! Die hele bos is deurmekaar.

Mamma Kraai besluit hulle moet trek en 'n plek gaan soek waar niemand ooit weer oor haar Kareltjie se musiek sal kla nie.

ISBN: 9780798175494

Writer / Skrywer: Louise Smit

Illustrator / Illustrasies: Luan Serfontein

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Mamma Kraai weet haar kuiken het 'n spesiale musiektalent. Hy kan fyn luister en allerhande geluide naboots. Hy sing dag en nag “Ha-ha-a-a-aa!" soos Hadeda, soos Jangroentjie "Tji-tji-tjoe!" en soos Duif "Koekeroekoe!". Dit laat al die voels se koppe draai. Hulle ken nie meer hulle eie geluide nie! Die hele bos is deurmekaar.

Mamma Kraai besluit hulle moet trek en 'n plek gaan soek waar niemand ooit weer oor haar Kareltjie se musiek sal kla nie.

Kaleidoskoop 1: 'n Hoed moet 'n Kop he
NZ$11.00
Bomani Meerkat en Vriende Inkleurboek
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Bomani Meerkat - Die Twee Jaloerse Meerkatte
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Gebede vir my Dogtertjie (Spons hardeband)
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$28.00
sale
Klein Grillie Spinnekop
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale