Klein Grillie Spinnekop: Die nuwe sussie

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale

Klein Grillie Spinnekop kry binnekort 'n babasussie. Hy weet glad nie wat om te verwag nie. Hoe sal dit wees met nog 'n ekstra lyfie in die huis ...?

ISBN: 9781920660574

Writer / Skrywer: Diana Amft

Illustrator / Illustrasies: Martina Matos

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Klein Grillie Spinnekop kry binnekort 'n babasussie. Hy weet glad nie wat om te verwag nie. Hoe sal dit wees met nog 'n ekstra lyfie in die huis ...? Saam met sy maats gaan soek hy die antwoorde by die dierebabas in die bos. Hy leer ook dat die koms van sy sussie niks verander aan sy ouers se liefde vir hom nie.

Wees altyd jouself - sjokeladeboksie
NZ$10.00
Siener van Rensburg: In die loopgraaf
NZ$20.00
Die mense langsaan
NZ$16.00
Die wêreld het Oupas & Oumas nodig fotoraam hangbord
NZ$19.00
In die tyd van die gif - Dana Snyman
NZ$35.00