Klein Grillie die Spinnekop: Die Verjaarsdagverrassing

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale

’n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.

ISBN: 9781920660567

Writer / Skrywer: Diana Amft

Illustrator / Illustrasies: Martina Matos

Hard Cover / Hardeband

Quantity:
Add To Cart

Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde, dit is sy verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van ‘n safari af, sorg vir ‘n klomp verrassings …
’n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.

Nog oulike Stories vir Kleintjies Deel 1
NZ$15.00
Wilde Klawer
NZ$19.00
Siener van Rensburg: In die loopgraaf
NZ$20.00
Heimwee - Sophia Kapp
NZ$32.00
Ontembare Bruid
NZ$19.00