Klein Grillie Spinnekop: My inkleur en speletjiesboek

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$8.00
sale

Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en ’n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie.

ISBN: 9781920660642

Writer / Skrywer: Diana Amft

Illustrator / Illustrasies: Martina Matos

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies:

Quantity:
Add To Cart

Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en ’n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie! Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam? In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

Woordsoek Boek 1
NZ$16.00
Soek-Soek inkleurboek: Diere
NZ$11.00
Leer my lees (Vlak 1) Kompleet stel (Boek 1-10)
Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
Sold out / Teken aan op waglys
Doendinge vir elke dag van die jaar
NZ$20.00
Leer my lees (Vlak 3) Kompleet (Boek 1-10)
Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
sale