Leer my lees (Vlak 1) Kompleet stel (Boek 1-10)

Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
Only 1 available
sale

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebasseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die lesers vas te le.

ISBN: 9780639602301

Writer / Skrywer: Jose & Reinet Palmer

Paperback / Sagteband: 13.5cm wyd, 21cm hoog, 24 bladsye

Picture book / Prentjieboek

Leer en Lees (aktiwiteite)

Add To Cart
Tippie vlak 2 kante.jpeg

Vlak 1: 10x Boekies

VLAK 1:

Leer my lees (Vlak1) 1: Hallo Tippie
Leer my lees (Vlak1) 2: Tippie en die hen
Leer my lees (Vlak1) 3: Tippie se jas
Leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat
Leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok
Leer my lees (Vlak1) 6: Tippie en die kam
Leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal
Leer my lees (Vlak1) 8: Tippie en die by
Leer my lees (Vlak1) 9: Tippie en die vis
Leer my lees (Vlak1)10: Tippie en die bul

Leer my lees (Vlak 4) Kompleet (Boek1-10)
Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
sale
Leer my lees (Vlak 3) Kompleet (Boek 1-10)
Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
sale
Leer my lees (Vlak 2) Kompleet stel (Boek 1-10)
Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
sale