Klein Grillie Spinnekop: My Plaasvakansie aktiwiteitsboek

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$8.00
sale

Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wereld en besoek elke dag ’n ander plaas.

ISBN: 9781920660635

Writer / Skrywer: Diana Amft

Illustrator / Illustrasies: Martina Matos

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies om in te kleur

Quantity:
Add To Cart

Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wereld en besoek elke dag ’n ander plaas. Daar is soveel om te ontdek en te verken! Saam met sy maatjies beleef hy spannende avonture. Hy speel wegkruipertjie saam met die kuikens, ondersoek dierespore in die modder en vleg Paula die perd se maanhare. Het jy lus om saam te speel? Gryp jou potlode en kom kleur in, los raaisels op en raak kreatief saam met Klein Grillie Spinnekop!

Siener van Rensburg: Boodskapper van God
NZ$26.00
Sold out / Teken aan op waglys
In die Kliptyd: Kliponderbroek
NZ$12.00
Albertus die jakkalsie 3: Dag op die plaas
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$14.00
sale
Vlindervlerke
NZ$19.00
Feliks Vos op Reis deur Storieland 2
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale