Jan Braai: Vegetaries

NZ$39.00

n Versameling van Jan se beste vegetariese resepte en nog baie nuwe kinkels, alles op die vuur. As jy iets soek vir vleislose Maandag, jou nuwe vegetariese skoondogter moet onthaal, of die kleinkinders moet kosgee - is daar geen rede waarom jy nie kan braai nie. Met Jan se liplekker braaibroodtjies, potjies, kerrie, brode, burgers tot poedings - sal selfs die vleiseters terugkom vir nog 'n skeppie!

Writer / Skrywer: Jan Braai

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Suid-Afrikaners vier elke jaar Nasionale Braaidag op 24 September. ’n Dag vir al die burgers van Suid-Afrika om lekker te ontspan en rondom die braaivleisvure te kuier met hul vriende en familie. Die dryfkrag agter hierdie inisiatief is ’n man bekend as Jan Braai.

In die boek gaan Jan verder as algemene raad oor vuurmaak en die braai van steak, tjops, hoender en wors. Beslis 'n moet vir alle braailiefhebbers!.

Boerekos met n twist - Annelien Pienaar
NZ$42.00
Sold out / Teken aan op waglys
Jan Braai: Braaibroodjies en Burgers
NZ$39.00
Jan Braai: Vuurwerke
NZ$39.00
Klein Kook & Geniet
NZ$35.00
Watertand Wenners
NZ$35.00