Kringe in die Bos deur Dalene Matthee (Sagteband)

NZ$35.00
Only 1 available

'n Houtkapper met 'n rustelose siel. 'n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . .

ISBN: 9780624043317

Writer / Skrywer: Dalene Matthee

Paperback / Sagteband

Add To Cart

'n Houtkapper met 'n rustelose siel. 'n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer - saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.

Op die agterpaaie - Dana Snyman
NZ$39.00
Skakerings van geluk
NZ$19.00
Heerser van die Ringe 03: Die koning keer terug
NZ$35.00
DEON MEYER - Donkerdrif
NZ$39.00
Pieternella van die Kaap - Dalene Matthee
NZ$35.00
Sold out / Teken aan op waglys