Pieternella van die Kaap - Dalene Matthee

NZ$35.00
Sold out / Teken aan op waglys

Dalene Matthee

Pieternella van die Kaap

Die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is. Teen hul sin word die veertienjarige Pieternella en haar jonger broer, Salomon, na voogouers op Mauritius gestuur – ‘n ontstuimige seereis wat die aanloop is van baie ontberinge. Dié historiese roman gee ‘n nuwe perspektief op die wrede vroeë geskiedenis van Robbeneiland, asook van die destydse strafkolonie Mauritius.

Get notified by email when this product is in stock.
Add To Cart
DEON MEYER - Wie met vuur speel
NZ$39.00
Dwelm - Rudie van Rensburg
NZ$35.00
Sold out / Teken aan op waglys
Vywervrou-trilogie 1: Lira
NZ$35.00
DEON MEYER - Karoonag en ander verhale
NZ$39.00
Die mense langsaan
NZ$16.00