Krok en Dil

NZ$10.00

Ontmoet vir Krok en Dil

ISBN: 9781776250349

Writer / Skrywer: Jaco Jacobs

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel ... maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak ... maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats ... en hulle sal jou laat skater van die lag! Die boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek is vir beginnerlesers: Krok die kok, Vandag gaan ek nie lag nie; en Krok in 'n rok.

Saartjie Omnibus 7
NZ$25.00
Claude gaan vir goud
NZ$10.00
Die Groot boek van Spoke en Grille
NZ$29.00
13 Spookstories
NZ$10.00
Dagboek van n Wimp 03: Die Laaste Strooi
NZ$18.00