Saartjie Omnibus 7

NZ$25.00

Saartjie dink ook dat sy haar droomman ontmoet het wanneer 'n beroemde rugbyspeler kom kuier.

ISBN: 9780798178525

Writer / Skrywer: Bettie Naudé

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, ontmoet Saartjie vir Clara, 'n dogtertjie met polio, en sy kruip sommer gou in Saartjie-hulle se harte. Daar kom ook 'n wêreldberoemde sirkus na Linnekom en sorg vir groot opwinding.

Saartjie dink ook dat sy haar droomman ontmoet het wanneer 'n beroemde rugbyspeler kom kuier.


Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang
NZ$10.00
Klein boek van: Grappige Gewoontes
NZ$9.00
Die wandelende geraamte en ander spooksprokies
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$30.00
sale
Klein boek van: Toweragtige toertjies
NZ$9.00
Bertie Blikbrein
NZ$10.00