Lafras Cuyper 02: Luitenant Lafras Cuyper

NZ$18.00
Only 1 available

Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu.

ISBN: 9781485303480

Writer / Skrywer: Karl Kielblock

Add To Cart

Hierdie is die tweede boek in die reeks. Die boeke is propvol opwinding, spanning en avontuur. Binne twee jaar word Lafras luitenant op die kaperskip Jeanette. Toe die skip uitseil na die eiland waar n skat begrawe le, volg twee vyandige skepe hom en Lafras moet veg om die skat te behou. Die verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer.

Die Groot boek van Spoke en Grille
NZ$29.00
Pippie Langkous - Omnibus
NZ$35.00
Klein boek van: Toweragtige toertjies
NZ$9.00
Die stoutste klas op aarde
NZ$10.00
Klein boek van reuse rekords
NZ$9.00