Die stoutste klas op aarde

NZ$10.00
Only 2 available

Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde.

ISBN: 9780798181938

Writer / Skrywer: Joanna Nadin

Publisher / Uitgewer: Human & Rousseau

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder dáárin probeer uitblink. Maar Alex en Manjit het letterlik nie bedoel om hulle hele klas siek te maak met tuisgemaakte koekies nie. 4B is miskien die stoutste klas op aarde, maar jy sal nie enige ander plek wil wees nie.

Klein boek van gruwelike geheime
NZ$9.00
Krok en Dil
NZ$10.00
Laaste Lewe
NZ$10.00
Liefde is 'n sprokie*
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$20.00
sale
Superheroes vlieg net saans
NZ$10.00