Leer my lees (Vlak 4) Kompleet (Boek1-10)

Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
Only 1 available
sale

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die Leer my Lees reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek venat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ander aktiwiteite gebasseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die lesers vas te le.

ISBN: 9780639602332

Writer / Skrywer: Jose & Reinet Palmer

Soft Cover / Sagteband: 13.5cm wyd, 21cm hoog, 24 bladsye

Picture book / Prentjieboek

Leer en Lees (aktiwiteite)

LAPA Uitgewers

Add To Cart

Vlak 4: 10x Boekies

VLAK 4:

Leer my lees (Vlak4) 1: Tippie se nuwe maat
Leer my lees (Vlak4) 2: Tippie by die dieretuin
Leer my lees (Vlak4) 3: Tippie gaan leeupark toe
Leer my lees (Vlak4) 4: Tippie gaan lughawe toe
Leer my lees (Vlak4) 5: Tippie maak pizza
Leer my lees (Vlak4) 6: Tippie se sywurms
Leer my lees (Vlak4) 7: Tippie soek insekte
Leer my lees (Vlak4) 8: Tippie vang vis
Leer my lees (Vlak4) 9: Tippie verjaar
Leer my lees (Vlak4)10: Tippie gaan ysskaats


Leer my lees (Vlak 3) Kompleet (Boek 1-10)
Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
sale
Leer my lees (Vlak 2) Kompleet stel (Boek 1-10)
Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
sale
Leer my lees (Vlak 1) Kompleet stel (Boek 1-10)
Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
Sold out / Teken aan op waglys