Liewe Heksie en die pampoene

NZ$29.00
Only 2 available

Liewe Heksie en Kleinkwaaitjie Kabouter wil Heksie se sterretjieskombuis se venster was, maar toe die leer per ongeluk omval, is hulle vasgekeer op die dak.

ISBN: 9780798179393

Writer / Skrywer: Verna Vels

Illustrator / Illustrasies: Vian Oelofsen

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Liewe Heksie en Kleinkwaaitjie Kabouter wil Heksie se sterretjieskombuis se venster was, maar toe die leer per ongeluk omval, is hulle vasgekeer op die dak. Gelukkig is hulle dan net op die regte plek om te sien hoe die Gifappeltjies die Silwer Roos steel en Heksie kan 'n slim plan maak om hulle te keer. Een van die gewildste Liewe Heksie-stories nou in prenteboekformaat vir 2- tot 4-jariges.

 

Liewe Heksie en die silwer roos
NZ$29.00
Ek kan nou lees: Sprokies (Groot Druk)
NZ$16.00
2 in 1 Klassiekestories
NZ$15.00
In die Kliptyd: Ek, Petoet
NZ$12.00
Ek kan nou lees: Prinsesstories (Groot Druk)
NZ$16.00