Liewe Heksie en die silwer roos

NZ$29.00
Only 2 available

Heksie en Blommie Kabouter pas Blommeland se kosbare Silwerroos op. Maar wat gaan gebeur as Blommie aan die slaap raak en die Gifappeltjies kom om die Roos te steel?

ISBN: 9780798173315

Writer / Skrywer: Verna Vels

Illustrator / Illustrasies: Vian Oelofsen

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Liewe Heksie is 55 jaar oud in 2016! Met eenvoudige teks en pragtige illustrasies sal hierdie prenteboek 2- tot 4-jariges gaande hê oor een van Liewe Heksie se gewildste avonture. Heksie en Blommie Kabouter pas Blommeland se kosbare Silwerroos op. Maar wat gaan gebeur as Blommie aan die slaap raak en die Gifappeltjies kom om die Roos te steel?

Albertus die Jakkalsie 2: Die Verjaardagverrassing
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$14.00
sale
Die Krimpvarkies - Wegkruipertjie
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Eerste Leesboeke: Myne, myne, myne se die ystervark
NZ$10.00
Leer my lees (Vlak 1) Kompleet stel (Boek 1-10)
Sale Price:NZ$50.00 Original Price:NZ$80.00
Sold out / Teken aan op waglys
In die Kliptyd: Ek, Petoet
NZ$12.00