Meneer De Beer se Soete Droom

NZ$15.00

Meneer de Beer is mal oor heuning. Wanneer jy hom soek, is hy maar op die heuningplaas.

ISBN: 9781920475734

Writer / Skrywer: Lizette Duvenage

Illustrator / Illustrasies: Lizette Duvenhage

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Meneer de Beer is mal oor heuning. Wanneer jy hom soek, is hy maar op die heuningplaas. Tot op 'n dag ...Die heuningplaas trek1 Sonder sy heuningplaas bly daar niks vir hom in die lewe oor nie. Hy pak sy goedjies en trek ook...Niks kon hom keer nie - nie 'n honger krokodil, 'n wilde, woeste windstorm of 'n reuse-seekat nie! Hy gee nie op nie. Spring op meneer De Beer se eenwiel-fiets en leer hoe omm deur te druk en nie moed op te gee nie!

Boereplaas Uitbreidings
NZ$22.00
Die soenoffer
NZ$16.00
Die mense langsaan
NZ$16.00
Miko: "Bad? AG NEE!" - Boek 3
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Strykstok van die hart
NZ$19.00