Oloff die Seerower: Die arm uit die see*

Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
Only 1 available
sale

“Nee,” se hy weer stadig, “hulle is nie daar nie. Hulle le nie op die bodem van die see nie. Die see is leeg. Die geeste is hier om ons. Ek sien hulle, ek praat met hulle. Oloff die Seerower lewe nog. Oloff slaap nooit. Hy is soos die wind. Niemand kom ooit naby hom nie…”

ISBN: 9781919765297

Writer / Skrywer: Gerrie Radloff

Illustrator / Illustrasies: Nico Meyer

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop, aan die suidpunt van Afrika. In die binneland is korrupsie en boewery aan die orde van die dag. Op die seewag om die Kaap van Storms word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff - die aantreklike edelman wat met swaard in die hand vir geen duiwel stuit nie.

'n Grootwordgids vir meisies
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$29.00
sale
Oloff die Seerower: Die spookskip van Biskaje*
Sale Price:NZ$10.00 Original Price:NZ$18.00
sale
Saartjie Omnibus 8
NZ$25.00
Karre en kroeks
NZ$29.00
Saartjie Omnibus 3
NZ$25.00