Onder een dak - Dana Snyman

NZ$39.00
Only 1 available

Onder een dak - Dana Snyman

Die ikoniese en geliefde skrywer Dana Snyman deel sy 100 gunstelingstories in 'n buksie van 'n bundel, net betyds vir Kersfees. Die stories strek van ou familiestories, reisverhale uit Dana se Weg!- dae en ware lewensdrama uit sy Huisgenoot­dae, tot intieme verhale uit sy meer onlangse werk, waar hy self­ondersoekend en met 'n skerp waarnemingsin ons land en sy mense betrag. Daar is ook 20 nuwe stories, oor die pandemie en oor rugby. Wat al die stories in gemeen het, is die meelewendheid en waardering vir gewone mense wat Dana se werk kenmerk,

ISBN: 9780624091532

Date Released:September 2020

Format:Soft cover, 333pp

Add To Cart
DEON MEYER - Die vrou in die blou mantel
NZ$29.00
Robynprinses
NZ$19.00
Kringe in die Bos deur Dalene Matthee (Sagteband)
NZ$35.00
Die ondenkbare
NZ$16.00
Die Begenadigdes - deur Francine Rivers
NZ$35.00