Ouma Mollie en die mensvreter

NZ$10.00
Only 1 available

“Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.

ISBN: 9780639602271

Writer / Skrywer: Fanie Viljoen

Illustrator / Illustreerder: Johann Strauss

Paperback / Sagteband

Add To Cart

“Die laaste een in die see is n bolletjie snot!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos n verdrinkende meermin in die bad le. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En ... Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai ...

Most-Loved Animal Fables
NZ$25.00
Hoe om 'n haas te vang
NZ$16.00
Daar's 'n beer in my boek
NZ$20.00
Ben gaan skool toe
NZ$20.00
Paddington in Afrikaans 2
NZ$19.00