Paddington in Afrikaans 2

NZ$19.00

Hierdie is n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington

ISBN: 9781485308133

Writer / Skrywer: Michael Bond

Illustrator / Illustrasies: R.W. Alley

Hardcover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Hierdie is n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin) Paddington – die beertjie uit Donker Peru – en sy vriend besoek n kunsuitstalling, wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder. Hy hoop dat iemand sy skilderye sal koop, maar wag so lank dat hy uiteindelik aan die slaap raak. Toe hy wakker word, wag daar egter vir hom n groot verrassing. Op n dag beland Paddington in die hospitaal, maar hy lei aan geheueverlies en kan glad nie onthou hoe hy seergekry het nie. Sal hy ooit weer sy geheue herwin?. Paddington, Jonathan en Judy gaan dieretuin toe. Maar o wee: “Troeteldiere” word nie toegelaat nie! Paddington is tog nie n troeteldier nie? Hy is dan deel van die Brown-gesin!. Paddington-beer se stories vermaak kinders regoor die wereld al vir meer as vyf dekades.

Klein Grillie die Spinnekop: Kom, ons speel skool!
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Ek kan nou lees: Oulike kortverhale (Groot Druk)
NZ$16.00
Bomani Meerkat en Vriende Inkleurboek
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Mia is verveeld: Boek 1
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Stories vir 3 jariges
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale