Klein Grillie die Spinnekop: Kom, ons speel skool!

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale

Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid.

ISBN: 9781928446118

Writer / Skrywer: Diana Amft

Illustrator / Illustrasies: Martina Matos

Hard Cover / Hardeband

Quantity:
Add To Cart

Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Wat leer jy nou eintlik in ‘n skool? Is dit lekker om te leer? En sal daar dan nog tyd vir speel ook wees?
‘n Meevoerende prenteboekavontuur wat opgewondenheid oor die vooruitsig van skool toe gaan aanwakker.

Ek kan nou lees: Sprokies (Groot Druk)
NZ$16.00
Op pad - Dana Snyman
NZ$39.00
Bomani Meerkat en die veer van vriendskap
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale
Meneer De Beer se Soete Droom
NZ$15.00
Romanza nostalgie: Didi Potgieter
NZ$22.00