Romanza nostalgie: Dina Botha

NZ$22.00

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.

ISBN: 9780639605340

Writer / Skrywer: Dina Botha

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Duiwel in n snyerspak Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal – met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hy le die reels neer. Mooiste man Hy is n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan wees?

Helende Liefde
NZ$19.00
Ou liefde nuwe liefde
NZ$19.00
Romanza nostalgie: Didi Potgieter
NZ$22.00
Romanza boekpak
NZ$50.00
'n Man vir altyd - Omnibus
NZ$22.00