Romanza nostalgie: Didi Potgieter

NZ$22.00
Only 1 available

Leer my liefhe Toe Diaan uiteindelik haar studieleier ontmoet, is hy allesbehalwe n verstokte ou man, hoe onverbiddelik hy ook al is.

ISBN: 9780639605432

Writer / Skrywer: Didi Potgieter

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Leer my liefhe Toe Diaan uiteindelik haar studieleier ontmoet, is hy allesbehalwe n verstokte ou man, hoe onverbiddelik hy ook al is. En hy weet van iets uit haar verlede wat haar drome oor hom fataal maak. Hoe om n hart te wen Janke was van altyd af verlief op haar grootwordmaatjie, Louw. Maar nou is Louw verloof en hy trou binnekort. Janke en Henry gaan voorgee dat hulle n paartjie is om Louw jaloers te maak en sy oe oop te maak, maar hulle hou nie rekening met Kupido se streke nie.

Veldhospitaal 12 - Marinda van Zyl
NZ$25.00
Op pad - Dana Snyman
NZ$39.00
Romanza nostalgie: Alma Carstens
NZ$22.00
Heimwee - Sophia Kapp
NZ$32.00
Romanza Nostalgie: Rosita Oberhoster
NZ$22.00