Romanza Nostalgie: Rosita Oberhoster

NZ$22.00
Only 1 available

Sy fosforvrou Lanie vrees sy verloor haar hart op dieselfde soort man as waarvan sy geskei het

ISBN: 9780639605333

Writer / Skrywer: Rosita Oberhoster

Paperback / Sagteband

Add To Cart

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Sy fosforvrou Lanie vrees sy verloor haar hart op dieselfde soort man as waarvan sy geskei het: nie n eenvrouman nie. En die gesprek wat sy ongevraagd moet aanhoor, bevestig dit. Maar haar hart protesteer ... Blou diamant vir n ysprinses Nadat Carla die soveelste paar buitensporige duur skoene gekoop het, het haar pa genoeg gehad. Hy verban haar vir een jaar na n plaas teen die Weskus waar sy haar brood op die harde manier moet verdien. En dit onder Adam se toesig …

Foxtrot van die liefde
NZ$19.00
Na 'n Plaas In Afrika - Irma Joubert
NZ$35.00
Sold out / Teken aan op waglys
Hartsbesit
NZ$19.00
Romanza nostalgie: Dina Botha
NZ$22.00
Skakerings van hoop
NZ$19.00