Klein boek van: Grappige Gewoontes

NZ$9.00

Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet ... • sonsondergange op Mars is blou? • daar is ’n sebra met kolle in plaas van strepe? • dat aliens dalk regtig bestaan?

ISBN: 9780639602608

Writer / Skrywer: Fanie Viljoen

Publisher / Uitgewer: LAPA Uitgewers

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

5 Minute Verhale: Troeteldiere stories
NZ$15.00
Moeps die ster
NZ$24.00
5 Minute Verhale: Ridderstories
NZ$15.00
Eerste sprokies: Hansie en Grietjie
NZ$19.00
Die beste toebroodjie
NZ$20.00