Siembamba: Immergroen rympies vir kinders

NZ$25.00

Hierdie omvangryke, pragtig geillustreerde versameling klassieke Afrikaanse rym-pies beloof ure se pret vir jonk en oud!

ISBN: 9780799370577

Writer / Skrywer: Wendy Maartens

Illustrator / Illustrasies: Alzette Prins

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Hierdie omvangryke, pragtig geillustreerde versameling klassieke Afrikaanse rym-pies beloof ure se pret vir jonk en oud! Daar is bekende versies en minder bekendes, tergrympies en raaiselrympies, volksliedjies en lawwe segoed, aksierympies en tongknopers, gebedjies en slaaptydrympies. Siembamba: Immergroen rympies vir kinders is beslis ’n moet-he-boek vir elke Afrikaanse gesin se boekrak.

Tydtoer Bordspel
NZ$55.00
Sold out / Teken aan op waglys
Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2
NZ$29.00
Ontembare Bruid
NZ$19.00
Vywervrou-trilogie 1: Lira
NZ$35.00
Bomani Meerkat en Vriende Inkleurboek
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale