Soldaat - Reynardt Hugo

NZ$35.00

Reynardt Hugo speel Dr Tertius Jonker in Binnelanders en was lid van die Afrikaanse popgroep ADAM. Tog, agter al sy sukses was daar ’n diep gewonde en verlore siel.

ISBN: 9780796322074

Writer / Skrywer: Reynardt Hugo

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Reynardt Hugo speel Dr Tertius Jonker in Binnelanders en was lid van die Afrikaanse popgroep ADAM. Tog, agter al sy sukses was daar ’n diep gewonde en verlore siel. Reynardt praat eerlik oor die impak wat sy ouers se egskeiding op hom gehad het, en die invloed van drankmisbruik in hulle huis, sy swakheid vir vroue en die gevolge van sy dade. Vandag is Reynardt Hugo ’n suksesvolle jong man wat se lewe ’n getuienis is van hoe God ’n storie van verwoesting in ’n storie van hoop kan verander.

Stille nag, Heilige nag - 'n Lied vir die Wereld
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Die geillustreerde Kinderbybel
NZ$49.00
Lees-En-Bid Bybel
NZ$49.00
Gebede vir my Dogtertjie (Spons hardeband)
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$28.00
sale
Klein Beertjie leer van Paasfees - Bob Hartman
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$10.00
sale