Storie Oor Die Waarheid vertel: Die Meisie wat wolf geskree het

NZ$15.00

Gebruik hierdie verwerking van ‘n bekende sprokie en leer kinders hoe belangrik dit is om die waarheid te vertel.

ISBN: 9780798175876

Writer / Skrywer: Steve Smallman

Paperback / Sagteband

Quantity:
Add To Cart

Nog ‘n opwindende titel in die gewilde reeks sprokies met lesse. Prinses Arabella is verveeld en vertel leuens om haar dae prettiger te maak. Maar dan bring al haar leuens haar in die moeilikheid, en wie gaan haar nou help?

Eerste sprokies: Raponsie
NZ$19.00
Magriet die stadshoender
NZ$15.00
Bang Beer
NZ$26.00
Divan Se Avonture
NZ$12.00
Eerste sprokies: Die 3 varkies
NZ$19.00