Zinzi en Saffraan: Towerponies en kieme

NZ$10.00
Only 2 available

Zinzi en haar kat, Saffraan, red 'n magdom magiese kreature!

ISBN: 9780799392395

Writer / Skrywer: Asia Citro

Illustrator / Illustrasies: Marion Lindsay

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Zinzi en haar kat, Saffraan, red 'n magdom magiese kreature!
Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig! In die sesde boek van die reeks is daar 'n aardbewing wat Zinzi-hulle se huis laat skud. Of is dit eerder 'n eenhoring-bewing? 'n Baie groot, nuwe vriend daag met erge pyn by Zinzi en Saffraan op. Zinzi, haar ma en Saffraan moet spoedig 'n genesing bedink vir hierdie magiese vriend.

Trompie Omnibus 4
NZ$25.00
Elf dae in Oxford
NZ$18.00
Pippie Langkous - Omnibus
NZ$35.00
Haas Das se Nuuskas E1
NZ$29.00
Haas Das se Nuuskas E6
NZ$29.00