Image 1 of 1
By jou is dit anders - Elsa Winckler
Trou en kinders kry is nie deel v an prokureur Lelanie Walter se toekomsplanne nie, maak nie saak hoe lam W erner Steyn, Steynslanden se wynmaker, haar kniee met sy soene maak nie. Werner stel nie belang in enige ander vr ou nie, maar hy w eet ook dat Lelanie nie wil tr ou of kinders he nie. Sy begin boonop mettertyd al minder op die plaas kuier.
Romanza Plaas (Mills & Boon)
9781776358762