Myne - CM Christians

NZ$15.00

Clayton kom steel Lida se hart in ‘n oogwink. Dit was nie veronderstel om te gebeur nie. Sy wou dit beslis nie he nie, maar hy het haar lewe binnegeval, gevoelens in haar aangesteek wat sy gedink het vir ewig gesterf het, en ‘n passie aangevuur wat sy nooit geweet het bestaan nie. As die huidige MotoGP-wereldkampioen, leef Clayton permanent op die dun rand van adrenalien.

Romanza Stoom 18+ (Mills & Boon)

9781776358748

Quinn - Elsa Winckler