Image 1 of 1
Quinn - Elsa Winckler
Dis die prentjie wat ek saam met my wil neem,…hy en maak haar bra los. Hy trek die bandjies stadig van haar arms af en laat val dit op die grond. Net so, prewel hy voor hy weer afbuk en haar soen. En dadelik verhit passie weer haar bloedstroom en vergeet sy van al die redes hoekom sy hom eerder moet wegstuur. Bliksem, Ella, hyg hy en lig sy kop, sy desperaat. Jy laat my van alles vergeet.Ek . . . Sy sluk. Ek is nie baie goed hiermee nie. Ek het nog maar een keer en . . . wel, ek het gedink ek is ‘n koue vrou.
Romanza Stoom 18+ (Mills & Boon)
9781779870315