5 Minute Verhale: Klassiekesprokies

NZ$15.00

Raak verlief op die towerkrag van sprokies met 5 van die mees beminde stories van alle tye. Volg Rooikappie na Ouma se huisie, ontmoet Aspoestertjie by die bal en vele meer.

ISBN: 9781920680275

Publisher / Publiseerder: Igloo Boeke

Padded hard cover / Sponsgevulde Hardeband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Met 'n nuwe avontuur in elke betowerende storie is dit 'n versameling om vir altyd te bewaar.

Sluit in : Rooikappie, Aspoestertjie, Die slapende Prinses, Sneeuwitjie en Pinocchio.

Kan n tier touloop . . . en ander vrae
NZ$8.00
Eerste sprokies: Hansie en Grietjie
NZ$19.00
We are going to Kruger National Park
NZ$20.00
Tjoppie en die tweeling
NZ$21.00
Slaaptydstories vir Dogters
NZ$19.00