Eerste sprokies: Hansie en Grietjie

NZ$19.00
Only 1 available

Lank gelede was daar 'n arm houtkapper met twee kinders: Hansie en Grietjie. Een aand sê die houtkapper vir sy vrou: “Ons het nie meer geld om vir die kinders kos te koop nie. Wat gaan ons doen?

ISBN: 9780798176408

Writer / Skrywer: Ballon Media

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Add To Cart

Lank gelede was daar 'n arm houtkapper met twee kinders: Hansie en Grietjie. Een aand sê die houtkapper vir sy vrou: “Ons het nie meer geld om vir die kinders kos te koop nie. Wat gaan ons doen?” “Ek het 'n plan,” sê die houtkapper se vrou. “Vat Hansie en Grietjie tot diep in die woud en los hulle dan daar. Miskien kry hulle iemand wat na hulle sal kyk.”

Manjifieke Mier
NZ$28.00
Bennie Boekwurm se Besige Pretboek
NZ$15.00
Die Goorgomgaaitjie
NZ$20.00
We are going to Kruger National Park
NZ$20.00
Stoffel se skool
NZ$24.00