Kan n tier touloop . . . en ander vrae

NZ$8.00

Se nou ’n tier kom kuier . . . Doen saam met Tier karate, word ook ’n rock-ster en baljaar saam op ’n springkasteel.

ISBN: 9780798172219

Writer / Skrywer: Camilla de la Bedoyere

Illustrator / Illustrasies: Aleksei Bitskoff

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Jy sal verbaas wees oor hoe gestreep, gulsig en grootbek hy regtig is. In die Feite en geite: wilde diere-reeks verbeel ons onsself hoe wilde diere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings

Tjoppie en die skat
NZ$21.00
Sneeuwitjie en Kwaaitjie die dwerg
NZ$15.00
Sneeuwitjie die sokkerster - Sprokies met Lesse
NZ$22.00
Bang Beer
NZ$26.00
Liewe Heksie en die helikopter
NZ$29.00