Bak en brou

NZ$26.00
Only 2 available

Kleuters sal hulle lippe aflek vir hierdie heerlike bak-en-brou-storie vol aksie, avontuur en smullekker sjokoladekoek!

ISBN: 9780799384420

Writer / Skrywer: Ellie Snowdon

Illustrator / Illustrasies: Ellie Snowdon

Quantity:
Add To Cart

Jan-Daniël is mal oor bak. Hy bak graag kaneelrolletjies, krummelrige brosbeskuit, karringmelk-koekies en sy gunsteling - sjokoladekoek. Daarom is Jan-Daniël baie opgewonde toe hy op 'n dag 'n uitnodiging kry om aan die Groot Hasie-bak-en-brou-kompetisie deel te neem. Daar is net een probleem: Jan-Daniël is nie 'n hasie nie - hy is 'n wolf. Daarom besluit hy om hom te vermom en aan die kompetisie deel te neem. Eers lyk dit of Jan-Daniël die ander deelnemers 'n ding of twee gaan wys, maar dinge loop lelik skeef toe een van die deelnemers probeer kul. Dan kry Jan-Daniël egter hulp uit 'n onverwagse oord - en hy ontmoet boonop iemand wat net soveel soos hy van sjokoladekoek hou!

Klankboek: Die Raasbek-Bangmaak-Boek
NZ$20.00
Sold out / Teken aan op waglys
Slaaptydstories vir Dogters
NZ$19.00
Word wakker, Doringrosie! - Sprokies met Lesse
NZ$15.00
Aspoestertjie se balletskoene - Sprokies met Lesse
NZ$15.00
Eerste sprokies: Aspoestertjie
NZ$19.00