Eerste sprokies: Aspoestertjie

NZ$19.00
Only 2 available

Lank gelede was daar ’n pragtige meisie. Sy het in ’n huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem.

ISBN: 9780798177832

Writer / Skrywer: Ballon Media

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Lank gelede was daar ’n pragtige meisie. Sy het in ’n huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land het ’n groot partytjie gehou. Hy wou trou en het al die jong meisies na die dans genooi. “Ai, ek wens ek kan ook na die dans toe gaan,” het sy gesug. Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Liewe Heksie se Groot Omnibus
NZ$39.00
5 Minute Verhale: Klassiekesprokies
NZ$15.00
Die dag toe Ernst 'n ertjie geeet het
NZ$26.00
Liewe Heksie en die helikopter
NZ$29.00
Tjoppie en die tweeling
NZ$21.00