Bella Beer: 'n Liggie vir Pappa

Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale

Bella kan nie die sterre van haar bed af sien nie maar haar pappa maak ‘n plan.

ISBN: 9781920134983

Writer / Skrywer: An Melis

Illustrator / Illustrasies: An Melis

Hard Cover / Hardeband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Bella Beer en Pappa kyk na die sterretjies. Kyk net al die liggies in die donker. Toe slapenstyd kom, wil Bella nie slaap nie. Bella is bang vir die donker. Pappa se vir Bella dat die sterretjies heelnag skyn. Maar Bella kan nie die sterretjies van haar bed af sien nie. Ha! Wag so ’n bietjie, Pappa maak ’n plan!

Ben gaan skool toe
NZ$20.00
Kan n tier touloop . . . en ander vrae
NZ$8.00
Ses blinde muise en 'n olifant
NZ$20.00
5 Minute Verhale: Troeteldiere stories
NZ$15.00
Storie oor oppas vir vreemdelinge: Wie's sleg en wie's goed, Rooikappie?
NZ$15.00