Bennie Boekwurm se Besige Pretboek

NZ$15.00

Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders.

ISBN: 9780798178853

Writer / Skrywer: Louise Smit

Illustrator / Illustrasies: Johann Strauss & Luan Serfontein

Paperback / Sagteband

Pictures / Prentjies

Quantity:
Add To Cart

Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!

Kook en Geniet
NZ$42.00
Storm vol liefde
NZ$19.00
Albertus die Jakkalsie 2: Die Verjaardagverrassing
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$14.00
sale
Klein Grillie die Spinnekop: Die Verjaarsdagverrassing
Sale Price:NZ$5.00 Original Price:NZ$15.00
sale
Vlindervlerke
NZ$19.00